Wegdraai Witpense / Sable

Wegdraai se uitstaande swartwitpens kudde het in 2006 begin toe ons 2 Wes Zambiese Swartwitpens verse van Dries Visser gekoop het. (100 beeskoeie met hulle kalwers moes daardie tyd verkoop word om die witepnse te kon koop).

Een van die koeie, Beatrix, het baie goed ontwikkel en na ons van haar nageslag geteel het, is sy weer terug verkoop aan Dries Visser.

Ons vorige teelbul (van Dries Visser) was 48.5” met 11.25” basisse.

Huidiglik teel ons met ‘n Suiwe Wes Zambiese Wegdraai geteelde met 51’’ horings en 11.5’’ basisse.

Ons het ook ‘n uitsonderlike trop Matetsi Swarwitpense.

The outstanding Wegdraai sable antelope herd was founded in 2006 when we bought two heifer West Zambian sable antelope from Dries Visser. (A hundred head of cattle - cows with their calves - were sold at the time to enable us to buy the antelopes).

One of the females, Beatrix, developed very favourably and after we had bred progeny from her, we sold her back to Dries Visser.

Our previous breeding bull (from Dries Visser) has horns of 48, 5” with 11.25” basses.

Our current breeding bull is one of our own pure Western Zambian bull which measures 51’’ with 11.5” bases.

We also have an outstanding herd of Matetsi sable antelope.

Teelbulle / Breeding Bulls


Koeie, verse en kalwers / Cows, heifers and calfs