Wegdraai se Koedoes

Wegdraai-Boerdery-Koedoes.jpg
Wegdraai Boerdery het uitsonderlike koedoes met van die beste genika.  Die gevolg van meer as 25 jaar se seleksie en teling. Ons ideaal is om met bulle te teel bo 58’’ waarvan die bestes tot 65’’ meet.